Nulaid – Leaderboard – All Regions

Langenhoven Gimnasium

Langenhoven Gimnasium se Gimmie Gholfdag

on

Gimmie Gholfdag het op 9 Junie plaasgevind by die Oudtshoorn Gholfklub. Die dag was ‘n reuse sukses, en die spelers het dit baie geniet. Hulle is onthaal en bederf deur die borge.

Die wenners was Wilmero Freeks en Pietie Mooney. Baie dankie aan elke ondersteuner wat die dag moontlik gemaak het.

 

Share this post

You must be logged in to post a comment Login