Nulaid – Leaderboard – All Regions

Laerskool Park

Laerskool Park hou Muntlegging vir KANSA

on

Leerders van Laerskool Park samel ‘n allemintige bedrag van R6237,70 in, vir Kansa met die muntlegging gehou op 26 Oktober 2018.

Mnr. Freddie Faul, voorsitter van Mosselbaai se “Relay for Life”, neem die geld in ontvangs. Dankie Juffrou Anita Smit vir die inisiatief wat geneem is met hierdie projek.

Share this post

You must be logged in to post a comment Login