Nulaid – Leaderboard – All Regions

Laerskool Park

Laerskool Park behaal puik uitslae tydens Eisteddfod

on

Tydens Eisteddfod 2018, het al drie Park kore deelgeneem.  Met harde werk en goeie dissipline het die Graad R, Junior en Senior Koor puik uitslae behaal.

Baie dankie aan al die betrokke personeel wat hard gewerk het saam met hierdie kore, ons is saam met julle trots!

Juffroue Fourie, Smit, Brown, Du Toit en Le Roux, julle toewyding, passie en harde werk het goeie uitslae tot gevolg:

Graad R Koor: A++ 96%

Junior Koor: A++ 95%

Senior Koor: A++ 95%

Front: Reece Meyer Middle: Anton Marx, Fanie Keyser, John-Daniël Minnie, Anya Stroh, Nihan Binedell, Edrich Schoeman, Loghan Valentyn. Back: Stacey Haas, Danique Schoeman, Cammy Cordom, Mia Stander, Luka Otto, Milan Joubert, Isabella Schoeman, Sheree Slippers, Caron Goliath.

 

iALA Events – Rectangle – Regional rectangle 4
KFC Mini Cricket – 350 x 250

Share this post

You must be logged in to post a comment Login