Nulaid – Leaderboard – All Regions

Hoërskool Punt

HS Langenhoven Gim vs HS Punt Interskole 2018: HS Punt se hokkie spanfoto’s

By

on

Hoërskool Punt AWSUM Mobile App – Top Post Banner

Interskole is die afsluiting en hoogtepunt van ‘n jaar se harde werk op die sportveld. Dit is een van die geleenthede wat enige leerling altyd sal onthou. Hoërskool Langenhoven Gimnasium en Hoërskool Punt se interskole smee vriendskappe en verseker ‘n goeie band tussen die twee buurskole.

Alle sterkte aan al die spanne!

Hiermee Hoërskool Punt se hokkie spanfoto’s:

Share this post

Hoërskool Punt AWSUM Mobile App – After Post Banner

You must be logged in to post a comment Login