Nulaid – Leaderboard – All Regions

Hoërskool Punt

Hoërskool Punt speel Fast 5 netbaltoernooi in Paarl

on

Die o.15- en o.17-netbalspanne van HS Punt het die afgelope naweek aan Hoërskool Paarl Gimnasium se Fast 5 netbaltoernooi deelgeneem.

 Die o.17-span wen Paarl Vallei A en Hoërskool Worcester Gimnasium, maar val ongelukkig vas teen die span van Hoër Meisie Skool Paarl. 

 Die meisies eindig 2de in hul poel en moet dit uitspeel teen die span van Hoërskool Paarl Gimnasium.  Hul wen die power play 18 doele teen 14 van Hoërskool Paarl Gimnasium, maar verloor ongelukkig die wedstryd 26 – 27.

 Die span kom te staan teen die span van Bloemhof Meisies vir die 3de en 4de plekke en verloor ongelukkig met 7 doele. 

  Hulle eindig dus in ‘n algehele 4de plek in hul ouderdomsgroep. ‘n Ongelooflike ervaring vir hierdie baie jong en onervare span.

 Die o.15-span eindig ook 2de in hul poel en eindig ook in die algehele 4de plek in hul

Share this post

You must be logged in to post a comment Login