Nulaid – Leaderboard – All Regions

Hoërskool Punt

Hoërskool Punt se verbruikerstudie-kompetisie: koekversiering

By

on

Die Verbruikerstudie-leerders van Me Nieuwoudt en Jansen het hulself weer oortref tydens die jaarlikse Koekversierings-kompetisie. Die tema was “Verbruikerstudies-inspirasie”. Danksy die veelsydigheid van die vak, was daar ‘n wye verskeidenheid kreatiewe skeppings.

1e Prys:  Grimering (Megan Young en Karlien de Wet):


2e Prys:  “Groentemark (Terena Botha):


3e Prys:  Fast Food (Juané van Staden):

Kleding (Channelle Meintjies en Christelle Terblanche):

Oorspronklikste – KFC (Kyla vd Westhuizen, Elrize Moolman en Christen Klinsick:

iALA Events – Rectangle – Regional rectangle 4
KFC Mini Cricket – 350 x 250

Share this post

You must be logged in to post a comment Login