Nulaid – Leaderboard – All Regions

Hoërskool Punt

Hoërskool Punt gholfers presteer tydens “Heptangular Series”

on

Ian Pauch (speler) en Mnr. Gustav Steinhöbel (spanbestuurder) is in die Wes-Kaap gholfspan ingesluit wat vanaf 30 September tot 2 Oktober 2018, by die Kingswood gholfbaan, aan die “Heptangular Series” gaan deelneem. Daar sal 36 gaatjies per dag gespeel word.  Hoërskool Punt is baie trots op hierdie leerder en personeellid.

Ian Pauch (HSP leerder) en Mnr. G. Steinhöbel(HSP onderwyser)

 

Share this post

You must be logged in to post a comment Login