Nulaid – Leaderboard – All Regions

Hoërskool Outeniqua

Hoërskool Outeniqua matrieks van 2018 presteer uitsonderlik

on

Die Gr 12-Vakmusiek leerders van Hoërskool Outeniqua het uitsonderlik presteer in die 2018 Matriek Eindeksamen met ‘n klasgemiddeld van 85.71%. Baie geluk aan hierdie groep wat deurlopend hard gewerk het om so ‘n besonderse prestasie te behaal.

v.l.n.r. : Liezl Lamprecht, Danielle Munro, Elizma Beyleveld, Jewlin Jonkers, Elizna Broekman, Felicia Lategan en Gina Theron.

 

 

Share this post

You must be logged in to post a comment Login