Nulaid – Leaderboard – All Regions

Hoërskool Outeniqua

Hoërskool Outeniqua: Bergfiets is ons trots!

By

on

Op 15 September het die Kwaggas deelgeneem aan die 2018 Eden Spur Skole Bergfiets Liga.

Kwaggas het met ‘n volle 103 punte gewen, wat ‘n uitsonderlike prestasie is. Ons is ongelooflik trots op hul harde werk en deursettingsvermoë. Die eerste span word voorspoed toegewens vir hul deelname in  die finaal op 5 Oktober.

Share this post

You must be logged in to post a comment Login