Nulaid – Leaderboard – All Regions

Hoërskool Oudtshoorn

Hoërskool Oudtshoorn leerling onder top 5 by gholfdag

on

Struisiespan wat aan die Vryburgers se Golfdag deelgeneem het! Deon van Dyk (ondervoorsitter van BL) en Struisies se hoofseun Carl-Heinrich Hancke, was onder die top 5 en het pryse ontvang!

v.l.n.r is Carl-Heinrich, Deon, Makka Swart en Morné Greeff. Makka en Morné is ook op Struisies se Beheerliggaam

 

 

Share this post

You must be logged in to post a comment Login