Nulaid – Leaderboard – All Regions

Breede Valley

KFC Punt Krieketfees 2018 Program

on

Hoërskool Punt in samewerking met KFC Heiderand en Voorbaai, bied met trots aan die Punt KFC Krieketfees 2018 vir 0/19-spanne. Dit is vanjaar die 20ste keer dat skole van regoor Suid-Afrika hier in die Suid-Kaap bymekaar gaan kom om krieket te speel.

Die doel van die fees is om vir 0/19-seuns die geleentheid te bied om hul vaardighede te slyp, vriendskappe te smee en ons pragtige omgewing te verken en te geniet om sodoende tot die ontwikkeling van ons plaaslike krieket en gemeenskap by te dra.

Vanjaar neem 26 skole aan die toernooi deel. Wedstryde word in George, Oudtshoorn en Mosselbaai gespeel en sal daagliks om 9:30 by die verskillende velde afskop. Hoërskool PUNT en KFC is trots om deel te wees van hierdie projek!

Hier volg die programme :

Share this post

Shades Hair Design – After post full banner

You must be logged in to post a comment Login