Nulaid – Leaderboard – All Regions

Boland

Op die AWSUM rusbank: Hoër Jongenskool Paarl se 2019-hoofseun

on

Ontmoet Emile Scriba, Hoër Jongenskool Paarl se 2019-hoofseun!

What is your philosophy as a leader?

To know the way, go the way and show the way. All through the power of our Heavenly Father.

Wat is jou sterkpunte as ’n leier?

Ek glo dat ek kan kophou onder druk en met ’n voorbeeld lei. I also see myself as firm, but still approachable and I respect everyone I come into contact with.

Waarna sien jy as hoofseun die meeste uit?

Die geleentheid om ’n verskil in baie mense se lewens te maak deur my waardes ten volle uit te leef en om my geloof uit te beeld in alles wat ek doen.

Watter verandering sal jy graag in jou skool wil invoer?

Ek sal graag wil hê dat ons as ’n skool ons take vreesloos moet aanpak en dat ons meer gereeld eer aan ons Vader sal gee. Ons het ook nuwe idees wat ons wil instel tydens ons graad 8-kamp.

Wat was die hoogtepunt van jou skoolloopbaan tot dusver?

Twee toere na Grey Kollege Bloemfontein.

Wat wil jy graag as ’n leier van ’n vooraanstaande skool en as ’n matriekleerder in 2019 bereik?

Om die etos van die Bloubaadjie te versterk, om te bou op die tradisie van die afgelope 150 jaar en sodoende ’n nalatenskap te laat vir die volgende hoofstuk van dié beroemde skool aan die voet van Paarlberg.

Het jy ’n boodskap aan jou medeleiers/-prefekte?

“As one, now and forever”, om as ’n eenheid, ’n familie saam te staan, om ons geliefde skool ’n plek te maak waarna ons, ons seuns eendag sal stuur.

Wie is jou rolmodel?

Die lede van ons gesin (my pa, ma en suster)

If you could be any superhero, who would it be and why?

The Flash, naturally, so that I can get everything done and see the world all at my own time.

Op ’n gewone Vrydagaand sal jy my kry by…………. saam met………..

Die tennisbane saam met my pa en suster

Who is your Hollywood celeb crush?

Blake Lively 

Wat is jou planne vir ná matriek (2020)?

Ek sal baie graag medies wil gaan studeer by Maties se Tygerberg-kampus

 

 

 

Deeghuys Paarl – Rectangle Post Bottom

Share this post

You must be logged in to post a comment Login