Nulaid – Leaderboard – All Regions

Boland

Hoërskool Paarl Gimnasium verteenwoordig Boland by die Interprovinsiale aksienetbaltoernooi

on

Oaklands – Full banner top of post

Hierdie Gimmies – Lené la Grange, Karla Maritz en Kayla Buxmann was deel van die o.19 dames wat Boland verteenwoordig het by die Interprovinsiale aksienetbaltoernooi te Rustenburg wat plaasgevind het vanaf 29 April tot 6 Mei.  Ons is baie trots op hierdie dogters se prestasie.

Lené la Grange, Karla Maritz en Kayla Buxmann

Share this post

Hanlie’s Property – After post full banner

Recommended for you

You must be logged in to post a comment Login