Van Schaik Bookstore Pretoria – Leaderboard

Hoërskool Garsfontein

Hoërskool Garsfontein Kultuur en Leiers

on

Tres Sholarum 2018

Sedert 2016 vat die Hoërskool Garsfontein, Die Hoërskool Menlopark en Hoërskool Waterkloof hande om ʼn spog-aand, gefokus op die kunste, op die planke te bring.  In 2018 tree Hoërskool Garsfontein as gasheerskool op en die geleentheid vir plaas op 12 April in die AULA by die Universiteit van Pretoria.  Bo-en-behalwe die 4 items wat elke skool lewer, word die aand met ʼn massa-item deur die 3 skole se 4 kore geopen en afgesluit met die orkeste van die skole wat by die kore aansluit.  Hierdie aand is ʼn spanning- en kompetisie-vrye geleentheid waar leerders as vennote en vriende saam op een verhoog die kunste bevorder.

Garsies tree as wenners uit

Die graad 11 span tree as wenners uit die stryd tydens die finaal van die Van Huyssteens Oratorsfees in die Unprepared public speaking Grade 11 – afdeling!  Geluk met julle puik prestasie!

Garsies Meisieskoor

Graad 11 Public speaking span

Van Schaik Bookstore Pretoria – Rectangle Post Bottom

Share this post

You must be logged in to post a comment Login