Nulaid – Leaderboard – All Regions

Laerskool Pietersburg-Oos

Laerskool Pietersburg-Oos word 47

on

Met ‘n klein begin van 10 klasse groei en brei Oosskool uit tot die pragtige skool wat dit vandag is.’n Dinamiese skool met ‘n visie om net die beste te gee vir ons kinders. Dankie aan ons ouers, kinders, oud-leerlinge, gemeenskap & personeel wat bygedra het om die mylpaal te bereik. Alle eer aan ons Hemelse Vader wat ons skool so seën.
#Eenmaal‘nOsieAltyd’nOsie

Share this post

You must be logged in to post a comment Login