Nulaid – Leaderboard – All Regions

Bloemfontein

Grey Kollege leerling presteer uitstekend tydens karate Statebondspele

on

Damon Jardim (gr.12) van Grey Kollege het uitstekend presteer tydens die 9de Karate Statebondspele wat vanaf 29 November tot 2 Desember in Durban gehou is.

Hy het beslis Suid-Afrika se naam hooggehou deur ‘n brons medalje te verower uit 14 lande wat verteenwoordig was.

Damon het in die o/21 mans Kumite (75kg) deelgeneem.

Share this post

You must be logged in to post a comment Login