Nulaid – Leaderboard – All Regions

Hoërskool Outeniqua

Hoërskool Outeniqua gekies vir o.18 SA Netbal Toerspan na Australië

on

Oaklands – Full banner top of post

Michelle Groves inspireer die spelers rondom haar met haar uitstekende uithouvermoë.  Geen uitdaging is vir haar te groot nie.  Haar geloof, toewyding en bereidwilligheid om te leer is wat haar ‘n goeie rolmodel maak.  Sy is altyd bereid om die ekstra myl te stap en is ‘n formidabele speler op die baan.

Die Kwaggas wens vir Michelle alle sterkte toe vir die toer en weet dat sy ‘n goeie ambassadeur vir Hoërskool Outeniqua sal wees.

Michelle Groves

Share this post

You must be logged in to post a comment Login