Nulaid – Leaderboard – All Regions

Hoërskool Punt

Hoërskool Punt se Wish projek – Wees iemand se held!

on

Hiermee ‘n bietjie kultuurnuus:

WISH-PROJEK

HS Punt se WISH-projek het vroeer vanjaar begin.  Dit beteken eintlik WEES IEMAND SE HELD!

‘n Paar van die Wish-leerders het op 11 Mei 2018 die Moreson-kinderhuis besoek om met die kinders te gesels en te bederf.

Aangeheg foto van die Punt-leerders wat hierdie uitstappie meegemaak het:

Kyla Viljoen, Annemie de Graaff, Sune Joubert, Hannah Venter, Kayla Hanekom en Sean Vermaak

iALA Events – Rectangle – Regional rectangle 4
KFC Mini Cricket – 350 x 250

Share this post

You must be logged in to post a comment Login