Nulaid – Leaderboard – All Regions

Laerskool Blanco

Laerskool Blanco pruik met talle tennis oorwinnings.

on

Ivan Koen van het gedurende 26-30 April 2018 in Bloemfontein deelgeneem het aan Tennis SA se 0/13 Inter-provinsiale toernooi.

Elke deelnemer moes altesaam 14 wedstryde (enkels, dubbels en gemengde dubbels) in dié 4 dae speel.

Ivan het 5 van sy 6 enkels wedstryde in skoon stelle gewen,  en ook 5 oorwinnings in die dubbels en gemengde dubbels ingepalm.

Ivan Koen & Willem Breytenbach het gedurende die April skoolvakansie in Bloemfontein deelgeneem aan die SA Junior Nasionale Tenniskampioenskappe.

Hulle het elk 5 van hul 7 enkels wedstryde gewen.

 

Share this post

Businesses that are making your school news possible:

Total Grootbrak – Post Footer
Mosselbaai Toyota – Post Footer
Garden Route Mall – Post Footer

You must be logged in to post a comment Login