Nulaid – Leaderboard – All Regions

Hoërskool Punt

Hoërskool Punt: Baadjie seremonie

on

Op die 13de April 2018 was die “baadjie-seremonie” waartydens die “Gorries” (gr 8-leerders) van PHS hul baadjies by die prefekte ontvang het.  Dit is ‘n jaarlikse tradisie dat die gr 8-leerders eers hul baadjies na hierdie seremonie mag dra.  Hulle is nou “bevorder” van ‘n “Gorrie” na ‘n volwaardige “Vis”.

‘n Gorrie is die kleinste vissie in die see en vandaar die naam “Gorrie” vir die gr 8’s.

 

 

Share this post

Businesses that are making your school news possible:

Total Grootbrak – Post Footer
Mosselbaai Toyota – Post Footer
Garden Route Mall – Post Footer

You must be logged in to post a comment Login