Checkers Little Garden & Nulaid – Leaderboard – All Main Regions

Hoërskool Outeniqua

Hoërskool Outeniqua: Hokkie 1ste span wen!

on

So lyk die eerstespan dogtershokkie spelers nadat hulle teen Brackenfell 4-1 gewen het. Dit was ook die eerste geleentheid waartydens hul, hul nuwe geborgde speelklere en sakke ingewy het. Die trotse borge is : Imperial Ford George, Ramble en Exocet.

 

sdr

 

Share this post

Businesses that are making your school news possible:

Total Grootbrak – Post Footer
Mosselbaai Toyota – Post Footer
Garden Route Mall – Post Footer

You must be logged in to post a comment Login