Checkers Little Garden & Nulaid – Leaderboard – All Main Regions

Laerskool Park

Laerskool Park neem deel aan SATA Laerskole week

on

Kayla Esselen is een van 6 spelers uit die provinsie wat gekies is om aan die SATA Laerskole week deel te neem.  Hierdie toernooi vind 27 April tot 1 Mei in Bloemfontein plaas waar daar teen 15 ander provinsies kompeteer word.  Hulle sal dan die beste Laerskole span verteenwoordig.

Dit is ‘n groot prestasie Kayla, baie geluk en sterkte!

Kayla Esselen

 

Share this post

Businesses that are making your school news possible:

Total Grootbrak – Post Footer
Mosselbaai Toyota – Post Footer
Garden Route Mall – Post Footer

You must be logged in to post a comment Login