Nulaid – Leaderboard – All Regions

Hoërskool Langenhoven

Hoërskool Langenhoven se Tweelingdag

on

Tweelingdag

Die Dasse het op Woensdag, 21 Maart 2018, hulle jaarlikse Tweelingdag gehou. Die dag was propvol opwinding en pret.

Daar was tweelinge net waar jy kyk, lekker eetgoed, musiek, baie gees en gelukkige leerders. Alhoewel Akademie Dasseland se fokuspunt bly, is gelukkige, tevrede kinders, skep van ‘n heerlike skoolgees en die bou van hegte vriendskappe van die vele kwaliteite wat Langenhoven sy leerders bied.

Op die foto verskyn van links: Joshua Smit, Sean Stroebel, Nicole Claassen, Duan Marshall, Iné Lourens, Elkie van Wyk, Shereen de Kock en Xari Mouchtouris in hulle 80’s gym klere.

 

 

Share this post

Businesses that are making your school news possible:

Total Grootbrak – Post Footer
Mosselbaai Toyota – Post Footer
Garden Route Mall – Post Footer
La Bella Deli – Post Footer

You must be logged in to post a comment Login