Nulaid – Leaderboard – All Regions

Hoërskool Langenhoven

Hoërskool Langenhoven se netbalspan kry Borg

on

Riversdal Diereklinkiek borg eerste netbalspan
Die eerste netbalspan spog met pragtige nuwe baadjies wat deur Riversdal Dierekliniek (My Vet Group; Jaco du Plessis) geborg is. Die skool wil die Dierekliniek hartlik bedank vir hul reuse bydrae.

Op die foto verskyn die eerste netbalspan in hulle baadjies. Agter van links: Haylé Allman, Cornell Malherbe (spanbestuurder), Iné Lourens, Carle-Dèan Venter (Riversdal Dierekliniek), Elana van Zyl, Lynette Gerber (afrigter), Adunaike Herling en Michelle Marais (afrigter). Voor: Alicia Sambo, Leané Pottas, Haigha-Rose Groenewald, Marlé van Wyk en Jaimy Riddles.

 

Share this post

Businesses that are making your school news possible:

Total Grootbrak – Post Footer
Mosselbaai Toyota – Post Footer
Garden Route Mall – Post Footer
La Bella Deli – Post Footer

You must be logged in to post a comment Login