Nulaid – Leaderboard – All Regions

Hoërskool Langenhoven

Hoërskool Langenhoven leerders hou die skool se naam hoog

on

Marlé & Tinka hou Langenhoven se naam hoog

Marle van Wyk, ‘n graad 11-leerder en Tinka Fox, ‘n graad 10-leerder, het vanaf 31 Maart – 2 April 2018 aan die SA-atletiekkampioenskappe vir fisiese gestremdes deelgeneem en uitsonderlik presteer.

Tinka Fox presteer uitstekend en verbeter die spiesgooi- én gewigstootrekord. Sy verwerf dus twee goue medaljes. Marlé presteer ook puik en verwerf gou medaljes vir 400m, 200m en 100m.

Marle van Wyk, ‘n graad 11-leerder en Tinka Fox, ‘n graad 10-leerder

Share this post

Businesses that are making your school news possible:

Total Grootbrak – Post Footer
Mosselbaai Toyota – Post Footer
Garden Route Mall – Post Footer
La Bella Deli – Post Footer

You must be logged in to post a comment Login