Nulaid – Leaderboard – All Regions

Oakdale Landbouskool

Oakdale steeds krag in SA-toutrek

on

Alhoewel die 560kg-toutrekspan vanjaar die knie moes buig teen HTS Drostdy wat die goue medalje gewen het, het Oakdale se toutrekspanne steeds een goud-, twee silwer- en twee bronsmedaljes verwerf tydens die SA Kampioenskap in Kimberley. Dit was veral die 440 kg A-span wat beïndruk het met hul deelname en ʼn goue medalje verwerf het.

Die res van die spanne se uitslae lyk as volg:

  • 600 kg A – silwer
  • 560 kg A – brons
  • 480 kg B – brons
  • 400 kg A – silwer
  • 440 kg A – goud

 

Share this post

Businesses that are making your school news possible:

Total Grootbrak – Post Footer
Mosselbaai Toyota – Post Footer
Garden Route Mall – Post Footer
Agrimark – Post Footer

You must be logged in to post a comment Login