Nulaid – Leaderboard – All Regions

Langenhoven Gimnasium

Langenhoven Gimnasium -Internasionale Turkse Ope “Kickboxing” Toernooi

on

Megan Grebe en Jacquine Strydom was deel van Span Suid-Afrika wat van 3 – 8 April aan die 3de Internasionale Turkse Ope “Kickboxing” toernooi in Antalya, Turkye deelgeneem het. Beide van hulle het baie goed gevaar teen reeds internasionaal ervare deelnemers. Jacquine het ‘n goue medalje ontvang in haar “Point Fight”. Hulle neem weer deel aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Pretoria wat plaasvind vanaf 27 – 29 April 2018. Mag hulle met nog ‘n paar medaljes huistoe kom.

Megan Grebe en Jacquine Strydom

Share this post

Businesses that are making your school news possible:

Total Grootbrak – Post Footer
Mosselbaai Toyota – Post Footer
Garden Route Mall – Post Footer

You must be logged in to post a comment Login