Nulaid – Leaderboard – All Regions

Laerskool Wesbank

Laerskool Wesbank – Skaak is my strategie!

on

SA Skaakkampioenskappe 

Baie geluk aan Kobus Geyser wat die afgelope vakansie (1-7 April) aan die Suid Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe in Benoni deelgeneem het.  Hy het ‘n derde plek in die 0/12 ope behaal en kwalifiseer nou vir SA kleure. ‘n Ongelooflike prestasie! Baie geluk!

Kobus Geyser

Share this post

Businesses that are making your school news possible:

Total Grootbrak – Post Footer
Mosselbaai Toyota – Post Footer
Garden Route Mall – Post Footer
Agrimark – Post Footer

You must be logged in to post a comment Login