Nulaid – Leaderboard – All Regions

Hoërskool Outeniqua

Hoërskool Outeniqua – Skaakmat

on

Suid Afrikaanse Junior Geslote Skaakkapioenskappe in Benoni

Nicola Putter en Sune Swart het die afgelope vakansie vanaf 1 – 7 April 2018 deelgeneem aan die Suid Afrikaanse Junior Geslote skaakkampioenskappe in Benoni. Hierdie toernooi vind plaas op uitnodiging alleenlik  en dit verteenwoordig die top 30 spelers in elke ouderdomsgroep, dogters en seuns. Die kampioenskap bestaan uit 11 rondtes waartydens spelers teen die bestes van die land deelneem.

Die Kwaggas wat deelgeneem het is:

  • Nicola Putter (Onder 14 Dogters)
    • Met 9.5 uit 11 spelle gewen is sy dan ook algeheel eerste by die dogters onder 14 groep en kwalifiseer vir die SA Skaakspan wat in die jaar aan internasionale toernooie gaan deelneem.
  • Suné Swart (Onder 18 Dogters)
    • Met 5/11 eindig sy algeheel 12de in die onder 18 Dogters groep wat ook ‘n puik prestasie is.

Ons is baie trots op hierdie Kwagga skaakspelers.

 

 

 

Share this post

Businesses that are making your school news possible:

Total Grootbrak – Post Footer
Mosselbaai Toyota – Post Footer
Garden Route Mall – Post Footer
Agrimark – Post Footer

You must be logged in to post a comment Login